August 2026 Thirty-five vulnerable children and their caregivers in Loeriesfontein recently received a package of essential support to help ease the pressures of the new school term. Aimed at helping children feel confident, prepared, and supported in their education,...
August 2026 Vyf-en-dertig kwesbare kinders en hul versorgers in Loeriesfontein het onlangs ’n pakket van noodsaaklike ondersteuning ontvang om die druk van die nuwe skoolkwartaal te verlig. Die kinders en hul versorgers het elk skoolklere, voedselpakkette en...
’n Gemeenskapsgefokusde maatskaplike-ondersteuningsprogram help om as deel van ’n langtermynbenadering tot die voorkoming van middelmisbruik sterker gesinsverhoudings te bou. Hierdie program teen middelmisbruik, wat in vennootskap met FAMSA aangebied en deur die...
A community focused social support programme is helping build stronger family relationships as part of a long-term approach to substance abuse prevention. Delivered in partnership with FAMSA and facilitated by the SANCA office in Loeriesfontein, this Anti-Substance...
In reaksie op ’n toenemende gebrek aan voedselsekerheid help ondersteuning vir die gemeenskapsgeleide sopkombuis, die Sonskyn Sopkombuis, om ’n kritieke vangnet vir kwesbare huishoudings in Loeriesfontein te versterk. Hierdie tussenkoms het die sopkombuis in staat...
In response to growing food insecurity, support for the community-led soup kitchen, the Sonskyn Sopkombuis, is helping to strengthen a critical safety net for vulnerable households in Loeriesfontein. This intervention has enabled the soup kitchen to increase its...